Frik van Wyk – September 2015

Hi Pieter.
Ek voel net dat ek jou wil bedank vir die wyse wat jy besigheid doen. Ek verwys na jou eerlikheid tov die oppervlakte berekening wat toe 20vk. m. minder was as wat ek van die plan af bereken het.  Ook jou stiptheid en die wyse wat die werk gedoen is. Ek sal jou sterk aanbeveel waar ek kan. Jy is waarlik ‘n man met integriteit en ek glo dat jy geseënd sal wees in jou besigheid en jou lewe.
Groot waardering van beide myself en my vrou.

Leave a Reply